SINGLE PAGE NL TEST

Our first flip book is here! Enjoy! BOSS, PLEASE READ BELOW!! CLICK ON THE BOOK COVER UP HERE TO OPEN FLIPBOOK!

Hi Oom Shane!

Ons gatte af gewerk om hierdie flip boek ordentlik aanmekaar te sit! Niks van die goed waaraan Sussa dae gaan sit en soek het van die flip books, het ‘n ordentlike boek gehad, en hulle wil net hê ons moet betaal!

As ons een van daai weergawes koop, lê die flipbooks op hulle sites, kan verloor word of crash, dan is alles weg. Op die manier waarop ons hierdie flipbook gebou het, lê al die files op ons server by hostinger en as hostinger te klein word vir al die website se files, video’s ens, kry ons net external storage – ek en Oom het al gepraat van Bunny. Dan het ons beheer oor alles en niemand anders beheer ons goed nie.

Ek het toe begin soek vir ‘n flipbook plugin en ek kon hierdie aanmekaar sit.

Sussa het intussen eers die design gedoen van die boek en daarna die verskilende bladsye ontwerp en bymekaar gesit. Dit beteken ons het een uit ‘n miljoen flipbook wat ons sal kan verkoop aan ander mense en self flipbook programme kan ontwerp, want dit is wat ons hier gedoen het.

ONS HET GEWERK OP DIE “OU TIPE BOEK” WAT OOM GENOEM HET en ons moet nou net kyk na die final ontwerp van die graphics van die inhoud, maar daar kan Oom asb besluit en sê waarvan Oom hou of nie. Daar is nog ‘n paar wit lyntjies wat ge-‘tweak’ moet word, maar dit is klein kakkies wat uitgesort kan word.

Dan kan ons ook hierdie program vir Chris bou, in die geval dat HMTTL se nuwe website ook op WordPress gebou is. So, hy moet net kies wat se styl boek hy verkies, en Davinci Reservoir bou vir hom wat hy wil hê.

Hoop Oom hou van die verrassing!

Cheers!